Ontdek waarom Suid-Afrikaanse gesinne Nexeo bo statiese videobiblioteke kies vir gepersonaliseerde, interaktiewe leerwerk wat werklik op leerdervordering reageer.
Wolkskool bied duisende kurrikulum-gebaseerde voorafopgeneemde video’s wat aangebied word deur gekwalifiseerde onderwysers. Hoewel, aan die einde van die dag is ‘n video net inhoud. ‘n Video weet nie wie kyk nie, wat daai kyker se beginpunt is nie, of waar hulle in die oomblik vashaak nie.
Nexeo is anders. Die eerste stap is om elke leerder se sterk- en swakpunte te identifiseer, vanwaar die tutor dan pasgemaakte, stap-vir-stap onderrig bied wat aktief reageer op hoe hulle individueel leer. Geen raaiwerk nie of tydvermorsing nie. Net geteikende onderrig, elke stap van die pad.
Om na ‘n video te kyk is nie dieselfde as om onderrig te ontvang nie en Nexeo maak die verskil.
Wolkskool bied vir leerders duisende video’s, waar Nexeo gepersonaliseerde onderrig bied.
‘n Videobiblioteek verwag dat die leerder self moet weet wat om te kyk en doen, waar Nexeo onmiddelik weet wat die leerder benodig, en hulle dan stap vir stap daardeur lei. Beter onderrig gaan nie oor nie oor meer inhoud nie maar oor die leerproses meer aktief maak.
Videobiblioteke sal by nature aanvaar dat die leerder vanself weet wat hulle benodig.
Nexeo doen ’n slim en aanhoudende diagnose om leemtes op te spoor en bou dan ’n pasgemaakte leerpad deur CAPS of IEB. Geen besluiteloosheid nie. Geen vermorste moeite nie. Net gefokusde vordering.
Soos enige goeie tutor, werk Nexeo in die oomblik saam met die leerder. Elke antwoord kry onmiddelike terugvoering. Elke fout word ’n nuwe leergeleentheid.
Dis die verskil tussen om na ’n statiese les te kyk en om werklik onderrig te ontvang.

Nexeo is van die fondasie af ontwerp om opvoeders te bemagtig. Of dit nou tuis of in die klaskamer is, vul Nexeo die leemtes met geteikende ondersteuning, terugvoer in reële tyd, en daaglikse versterking.
Gesinne en skole gebruik dit om leer verder as die klaskamer uit te brei en elke leerder ’n konsekwente, persoonlike hupstoot te bied sonder om die menslike aanraking te verloor.
Hoewel albei kurrikulum-belyn is, is dit slegs Nexeo wat die kurrikulum na die leerder verstel. Nexeo se gevorderde tegnologie pas aanhoudend die inhoudstyl, moeilikheidsgraad, tempo en ondersteuning in werklike tyd aan om te groei saam met die leerder. Dieselfde kurrikulum as Wolkskool, ‘n meer dinamiese toediening.
Die grootste uitdaging met leerderaanspreklikheid met betrekking tot opvoedkundige tegnologie is aandag.
Nexeo is gebou op die fondasie van konstante, interaktiewe deelname. Deur die implementering van interaktiewe elemente, gepersonaliseerde uitdagings en dinamiese ondersteuning hou Nexeo leerders betrokke en aan die gang met leerwerk.
Videobiblioteke bied toegang aan duisende voorafopgeneemde videos en werkkaarte maar lei aan ‘n probleem dat die leerproses deur die leerder of ouer self gedra moet word.
Die rol van ‘n goeie tutor is om oomblik-tot-oomblik ondersteuning te bied. Sodra die leerder vashaak met ‘n Nexeo-les, weet die sisteem onmiddelik waarom daar ‘n onderbreking is asook hoe om die onderbreking te handhaaf.
Nexeo help die leerder om seepglad voorwaarts te beweeg met hulle leerpadjie.

No credit card is required to get started with your free trial.
Nexeo is the world’s first true digital tutor. We help real South African learners go from failing to distinction with personalised, curriculum-aligned, accountability-oriented education built on first-of-its-kind technology available only from Nexeo.
Nexeo’s adaptive learning paths track every skill in a subject as guided by the CAPS and IEB curricula, evolving intelligently as your child progresses offering targeted instructions and support where it’s needed most.
Through our first-of-its-kind learning engine, Nexeo offers a personalised academic journey designed to help real South African learners go from failing to distinction in a single term.
Nexeo brings parents into the learning loop with visibility into what, why, and how their child is learning, enabling collaborative tutoring that drives actual results.
This level of accountability and insight goes far beyond surface-level dashboards, giving parents control and peace of minds.
Beyond in-app monitoring, parents can even get a weekly email digest on every update in the child’s learning journey.
Language should never be a barrier to excellence, which is why Nexeo supports multilingual learning for English, Afrikaans and IsiZulu (more languages coming soon) across every subject in the CAPS and IEB curricula, with content and tools that adapt to your child’s linguistic context. It’s personalised, culturally grounded tutoring like no other platform offers.
Whether it’s preparing for a test, catching up after a term, or mastering a tough concept, Nexeo crafts targeted, syllabus-aligned study plans using intelligent content generation.
The result is focused, high-impact preparation that actually moves the academic needle.
Every course on Nexeo is fully interactive. Ask Nexeo questions instantly, get help with tough vocabulary, have Nexeo read the content aloud in any language, or watch difficult topics visualised as animations.
This is immersive, multi-sensory learning that adapts to your child’s needs in the moment.
Forget generic study notes. Nexeo builds real-time summaries tailored to your child’s subject, grade, and skill level.
Summaries are instantly generated, always CAPS and IEB-aligned, and ready to review whenever and wherever learning happens.
Nexeo offers a safer and more interactive alternative to Google, with filtered, accurate academic search that delivers simple answers, curated resources, and follow-up explanations designed for real learning.
It’s built for education, not distraction.
Unlike generic practice tools, Nexeo explains instantly explains why a specific learner’s answer was wrong or right, giving meaningful feedback that teaches, not just tests.
Every correction becomes a learning opportunity, accelerating growth and deep understanding.
Nexeo respects the values of every individual family. To that end, Nexeo is the first end-to-end tutoring platform to offer opt-in support for moral, religious, and philosophical grounding.
Doing this ensures that education is not only effective, but also aligned with your principles and family values.
You and your child stay in control. Nexeo provides full visibility into learning trends, strengths, and gaps and puts data ownership in the hands of parents, not algorithms.
We care about ethical, transparent tutoring with no hidden agendas.
Get personalised, curriculum-aligned, accountability-oriented tutoring that connects your child’s learning to success.
We are currently sending out invites on an exclusive first-come, first-serve basis. Add your info below to be part of our pilot program to unlock your child’s educational future!