Grammatika word geïntegreerd met ander taal elemente geleer, nie as los reëls nie, maar eerder as deel van betekenisvolle taalgebruik in konteks en volledige sinne.
Leerders sien nie net wat werk nie, maar hoekom, en begin dit met meer akkuraatheid toepas.